Ek behoort aan die Kerk (eBoek)

Ek behoort aan die Kerk (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Ontdek die gesindheid wat 'n verskil maak
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

1,34 €*

Artikel-Nr:
9781431613434
Veröffentl:
2015
Seiten:
96
Autor:
Thom S. Rainer
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Wat sal gebeur as mense hulle kerk kies nie op grond van wat hulle daaruit kan kry nie, maar op grond van wat hulle kan gee? Thom Rainer beantwoord hierdie vraag in EK BEHOORT AAN DIE KERK eenvoudig, Bybels en oortuigend.
Dr. Rainer bespreek ses beloftes wat lidmate versigtig en biddend kan maak om die voorreg en vreugde van kerklidmaatskap te ontdek:
1. Ek sal ’n werkende kerklidmaat wees
2. Ek sal ’n kerklidmaat wees wat verenig
3. Ek sal nie toelaat dat my kerk oor my voorkeure en begeertes gaan nie
4. Ek sal vir my kerkleiers bid
5. Ek sal my gesin lei om gesonde kerklidmate te wees
6. Ek sal kerklidmaatskap as ’n geskenk beskou
Elke hoofstuk eindig met 5 vrae wat lesers help om die beginsels prakties in hulle lewens toe te pas.
EK BEHOORT AAN DIE KERK wys vir leraars en lidmate presies wat ’n verskil gesonde, toegewyde lidmate in die kerk, hulle gemeenskap en uiteindelik in die wêreld kan maak.
EK BEHOORT AAN DIE KERK deur topverkoper-outeur Thom S. Rainer spreek die probleem van onaktiewe of halfhartig toegewyde kerklidmate aan. Dit verduidelik wat verwag word van dié wat by die liggaam van gelowiges aansluit. Wanneer iemand se gesindheid konsekwent Bybels en gesond is, sal sake soos om te gee en te dien meer natuurlik in plek val. Ses hoofstukke met studievrae gee struktuur aan hierdie bespreking.
Wat sal gebeur as mense hulle kerk kies nie op grond van wat hulle daaruit kan kry nie, maar op grond van wat hulle kan gee? Thom Rainer beantwoord hierdie vraag in EK BEHOORT AAN DIE KERK eenvoudig, Bybels en oortuigend. Dr. Rainer bespreek ses beloftes wat lidmate versigtig en biddend kan maak om die voorreg en vreugde van kerklidmaatskap te ontdek:
1. Ek sal ’n werkende kerklidmaat wees
2. Ek sal ’n kerklidmaat wees wat verenig
3. Ek sal nie toelaat dat my kerk oor my voorkeure en begeertes gaan nie
4. Ek sal vir my kerkleiers bid
5. Ek sal my gesin lei om gesonde kerklidmate te wees
6. Ek sal kerklidmaatskap as ’n geskenk beskou
Elke hoofstuk eindig met 5 vrae wat lesers help om die beginsels prakties in hulle lewens toe te pas.
EK BEHOORT AAN DIE KERK wys vir leraars en lidmate presies wat ’n verskil gesonde, toegewyde lidmate in die kerk, hulle gemeenskap en uiteindelik in die wêreld kan maak.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.