Hy wen, sy wen (eBoek)

Hy wen, sy wen (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Hanteer huwelikskonflik op die regte manier
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

9,99 €*

Artikel-Nr:
9781431612994
Veröffentl:
2014
Seiten:
184
Autor:
Willard F. jr. Harley
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Is dit moontlik om elke konfliksituasie in jou huwelik te gebruik om nader aan mekaar te groei en mekaar liewer te hê?
In HY WEN, SY WEN is die doelwit dat huweliksmaats se liefde vir mekaar elke dag sal groei. Die model wat hier voorgestel word, is een waar albei huweliksmaats wen. Willard F. Harley moedig almal aan om nooit iets te doen sonder die entoesiastiese instemming van albei huweliksmaats nie. Dit klink dalk onmoontlik, maar Harley verduidelik die kuns van onderhandeling binne die huwelik en verduidelik hoe huweliksmaats mekaar kan help wen deur mekaar se perspektiewe te verstaan.
Die boek lê veral klem op die vyf hoofbronne van konflik tussen huweliksmaats: vriende en familie, werk en tydsbestuur, finansies, kinders en seks.
HY WEN, SY WEN sal paartjies help om huwelikskonflik op die regte manier te hanteer.
Sal dit nie wonderlik wees as jy ná elke konfliksituasie voel dat die uitkoms in jou guns was nie? En is dit moontlik dat julle albei gelyktydig so kan voel? Dr. Willard Harley sê in HY WEN, SY WEN dit is beslis moontlik. Hierdie boek sal paartjies help om huwelikskonflik op die regte manier te hanteer en wen-wen-uitkomste te verseker – elke keer.
Is dit moontlik om elke konfliksituasie in jou huwelik te gebruik om nader aan mekaar te groei en mekaar liewer te hê? In HY WEN, SY WEN is die doelwit dat huweliksmaats se liefde vir mekaar elke dag sal groei. Die model wat hier voorgestel word, is een waar albei huweliksmaats wen. Willard F. Harley moedig almal aan om nooit iets te doen sonder die entoesiastiese instemming van albei huweliksmaats nie. Dit klink dalk onmoontlik, maar Harley verduidelik die kuns van onderhandeling binne die huwelik en verduidelik hoe huweliksmaats mekaar kan help wen deur mekaar se perspektiewe te verstaan.
Die boek lê veral klem op die vyf hoofbronne van konflik tussen huweliksmaats: vriende en familie, werk en tydsbestuur, finansies, kinders en seks.
HY WEN, SY WEN sal paartjies help om huwelikskonflik op die regte manier te hanteer.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.