Die lewe na die dood (eBoek)

Die lewe na die dood (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Wat jy moet weet oor die hemel, die hiernamaals en amper-dood-ervarings
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

14,99 €*

Artikel-Nr:
9781431612253
Veröffentl:
2014
Seiten:
248
Autor:
Hank Hanegraaff
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Die hiernamaals ... Miljoene mense wonder en lees oor wat gebeur ná die lewe op aarde.
Hank Hanegraaff word beskou as een van die voorste teologiese denkers van die 21ste eeu. In DIE LEWE NÁ DIE DOOD verduidelik hy die verband tussen ons fisiese lewe op aarde en ons ewige toekoms.
Die boek is in drie dele verdeel met 60 vrae wat mense dikwels oor die hiernamaals vra.
• Afdeling 1 – die ewige hemel en aarde met vrae soos: “Wat gebeur in die hemel?”
• Afdeling 2 – die oorgang tussen die dood en die hemel met vrae soos: “Kan ons verseker wees van lewe ná die dood?”
• Afdeling 3 – hoe jou lewe op aarde betekenis het tot in ewigheid met vrae soos: “Wat van mense wat nog nooit van Jesus gehoor het nie?”
DIE LEWE NÁ DIE DOOD gee lesers ’n duidelike en konkrete verstaan van wat ná die dood gebeur.
Gaan almal hemel toe en wat gebeur in die hemel? Bekende teoloog Hank Hanegraaff verduidelik in DIE LEWE NÁ DIE DOOD die verband tussen ons fisiese lewe op aarde en ons ewige toekoms. Hy beantwoord in hierdie boek 60 vrae wat jy beslis al oor die hiernamaals gevra het.
Die hiernamaals ... Miljoene mense wonder en lees oor wat gebeur ná die lewe op aarde. Hank Hanegraaff word beskou as een van die voorste teologiese denkers van die 21ste eeu. In DIE LEWE NÁ DIE DOOD verduidelik hy die verband tussen ons fisiese lewe op aarde en ons ewige toekoms.
Die boek is in drie dele verdeel met 60 vrae wat mense dikwels oor die hiernamaals vra.
• Afdeling 1 – die ewige hemel en aarde met vrae soos: “Wat gebeur in die hemel?”
• Afdeling 2 – die oorgang tussen die dood en die hemel met vrae soos: “Kan ons verseker wees van lewe ná die dood?”
• Afdeling 3 – hoe jou lewe op aarde betekenis het tot in ewigheid met vrae soos: “Wat van mense wat nog nooit van Jesus gehoor het nie?”
DIE LEWE NÁ DIE DOOD gee lesers ’n duidelike en konkrete verstaan van wat ná die dood gebeur.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.