Die strooimeisie (eBoek)

Die strooimeisie (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

9,49 €*

Artikel-Nr:
9781431611676
Veröffentl:
2014
Seiten:
308
Autor:
Beverly Lewis
Serie:
2, Hickory Hollow
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Joanna Kurtz het al verskeie kere voor die kansel gestaan, maar nog nooit as ’n bruid nie ...
Dié jong Amish-vrou skryf in die geheim en droom daarvan om eendag haar stories te laat publiseer – iets wat totaal ongehoord is in die Amish-gemeenskap. Sy het ook ’n geheime kêrel wat haar die hof maak. Maar hy is nie van die Lancaster-distrik nie ...
Eben Troyer hoop om Joanna Kurtz sy bruid te maak – as hy eendag sy ouers se plaas in Shipshewana, Indiana, kan verlaat. Eben se enigste broer het egter sy rug gekeer op die Amish-gemeenskap. Deur dit te doen het hy Eben se hoop op ’n lewe saam met Joanna so te sê vernietig. Intussen is Joanna se geduld besig om op te raak. Sal sy ooit méér as net ’n strooimeisie wees?
DIE STROOIMEISIE is die tweede boek in die HICKORY HOLLOW-reeks.
In DIE STROOIMEISIE begin Joanna se geliefdes reeds aanvaar dat sy nooit tot trou gaan kom nie. Niemand weet egter van haar geheime liefde vir die jong Amish-man Eben Troyer van Shipshewana en haar skryfwerk nie. Gaan Eben dinge op sy ouers se plaas betyds kan uitsorteer om by sy geliefde Joanna in Hickory Hollow aan te sluit? Hierdie is die tweede boek in die HICKORY HOLLOW-reeks.
Joanna Kurtz het al verskeie kere voor die kansel gestaan, maar nog nooit as ’n bruid nie ... Dié jong Amish-vrou skryf in die geheim en droom daarvan om eendag haar stories te laat publiseer – iets wat totaal ongehoord is in die Amish-gemeenskap. Sy het ook ’n geheime kêrel wat haar die hof maak. Maar hy is nie van die Lancaster-distrik nie ...
Eben Troyer hoop om Joanna Kurtz sy bruid te maak – as hy eendag sy ouers se plaas in Shipshewana, Indiana, kan verlaat. Eben se enigste broer het egter sy rug gekeer op die Amish-gemeenskap. Deur dit te doen het hy Eben se hoop op ’n lewe saam met Joanna so te sê vernietig. Intussen is Joanna se geduld besig om op te raak. Sal sy ooit méér as net ’n strooimeisie wees?
DIE STROOIMEISIE is die tweede boek in die HICKORY HOLLOW-reeks.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.