God was daar ... (eBoek)

God was daar ... (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Verhale van bekendes en ander oor wonderwerke wat hulle lewens verander het
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

8,49 €*

Artikel-Nr:
9781431611225
Veröffentl:
2014
Seiten:
280
Autor:
Benescke Janse van Rensburg
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

’n Mens vra so maklik: “Waar is God?” Veral wanneer jy seer het, of bang of paniekerig voel ... En dikwels besef mense eers agterná: “Maar God was regtig dáár!”
GOD WAS DÁÁR ... is saamgestel deur bekende TV- en radio-persoonlikheid Benescke Janse van Rensburg. In hierdie inspirerende boek sal lesers hoendervleis kry wanneer hulle die meer as 80 verhale lees. Bekendes én ander mense in Suid-Afrika vertel van daardie aangrypende oomblikke wat hulle lewens verander het.
GOD WAS DÁÁR ... vertel die geloofsverhale van bekende Suid-Afrikaners uit TV-, sang- en sportkringe insluitend Michael Mol, Andries Enslin, Juanita du Plessis, Sorina Erasmus, Retah McPherson, Retief Burger, Jannie du Plessis en Allister Coetzee.
GOD WAS DÁÁR ... sal elke leser laat besef dat God juis daar is wanneer hulle Hom die nodigste het.
’n Mens vra so maklik: “Waar is God?” Veral wanneer jy seer het, of bang of paniekerig voel ... Vind inspirasie in meer as 80 geloofstories van bekende én ander mense in ons land wat vertel van aangrypende oomblikke wat hul lewens verander het. Lees in GOD WAS DÁÁR ..., deur bekende TV- en radio-persoonlikheid Benescke Janse van Rensburg, die ongelooflike verhale van mense soos Michael Mol, Andries Enslin, Juanita du Plessis, Sorina Erasmus, Retah McPherson, Retief Burger, Jannie du Plessis en vele meer wat jou na jou asem sal laat snak.
’n Mens vra so maklik: “Waar is God?” Veral wanneer jy seer het, of bang of paniekerig voel ... En dikwels besef mense eers agterná: “Maar God was regtig dáár!” GOD WAS DÁÁR ... is saamgestel deur bekende TV- en radio-persoonlikheid Benescke Janse van Rensburg. In hierdie inspirerende boek sal lesers hoendervleis kry wanneer hulle die meer as 80 verhale lees. Bekendes én ander mense in Suid-Afrika vertel van daardie aangrypende oomblikke wat hulle lewens verander het.
GOD WAS DÁÁR ... vertel die geloofsverhale van bekende Suid-Afrikaners uit TV-, sang- en sportkringe insluitend Michael Mol, Andries Enslin, Juanita du Plessis, Sorina Erasmus, Retah McPherson, Retief Burger, Jannie du Plessis en Allister Coetzee.
GOD WAS DÁÁR ... sal elke leser laat besef dat God juis daar is wanneer hulle Hom die nodigste het.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.