Die naakte feite (eBoek)

Die naakte feite (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Vrae wat jou ouers hoop jy nooit oor seks sal vra nie
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

5,49 €*

Artikel-Nr:
9781431611164
Veröffentl:
2014
Seiten:
104
Autor:
Jimi Le Roux
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Almal praat, dink en wonder oor seks, veral tieners. En tog is dit die één ding waaroor hulle nie maklik met hulle ouers kan praat nie.
In DIE NAAKTE FEITE kom ervare beraders en leraars Jimi le Roux en Timothy Kieswetter, kenners op die gebied van seksuologie, Bybellering en pastorale bediening, tot almal se redding met eerlike, reguit en Bybelsgebaseerde antwoorde op 56 werklike vrae wat tieners vra, soos: “Wanneer is mens reg vir seks?” en: “Wat sê die Bybel oor gay-wees?”
Die vrae is in ses sinvolle afdelings verdeel, insluitend: Vrae oor ’n seun se liggaam, vrae oor ’n meisie se liggaam, vrae oor seks self en vrae oor verhoudings en seks. Die boek bevat ook ’n alfabetiese indeks met kort definisies en ’n lys met webtuistes en noodnommers waar tieners hulp kan kry in noodsituasies.
DIE NAAKTE FEITE gee vir tieners die regte gereedskap om die regte keuses te maak.
In DIE NAAKTE FEITE gee Jimi le Roux en Timothy Kieswetter eerlike, reguit en Bybelsgebaseerde antwoorde op 56 werklike vrae oor seks wat tieners vra, soos: “Wanneer is mens reg vir seks?” en: “Wat sê die Bybel oor gay-wees?” Hierdie boek met sy alfabetiese indeks met definisies gee vir tieners die regte gereedskap om die regte keuses te maak. Daar is ook ’n lys webtuistes en noodnommers.
Almal praat, dink en wonder oor seks, veral tieners. En tog is dit die één ding waaroor hulle nie maklik met hulle ouers kan praat nie. In DIE NAAKTE FEITE kom ervare beraders en leraars Jimi le Roux en Timothy Kieswetter, kenners op die gebied van seksuologie, Bybellering en pastorale bediening, tot almal se redding met eerlike, reguit en Bybelsgebaseerde antwoorde op 56 werklike vrae wat tieners vra, soos: “Wanneer is mens reg vir seks?” en: “Wat sê die Bybel oor gay-wees?”
Die vrae is in ses sinvolle afdelings verdeel, insluitend: Vrae oor ’n seun se liggaam, vrae oor ’n meisie se liggaam, vrae oor seks self en vrae oor verhoudings en seks. Die boek bevat ook ’n alfabetiese indeks met kort definisies en ’n lys met webtuistes en noodnommers waar tieners hulp kan kry in noodsituasies.
DIE NAAKTE FEITE gee vir tieners die regte gereedskap om die regte keuses te maak.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.