7 woorde wat jou lewe kan verander (eBoek)

7 woorde wat jou lewe kan verander (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Jesus het dit vir jou gese …
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

8,49 €*

Artikel-Nr:
9781431610860
Veröffentl:
2014
Seiten:
228
Autor:
Annes Nel
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

“Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie.” Dit is seker een van dié bekendste kruiswoorde. Besef mense werklik dat Jesus selfs aan die kruis, net voor sy dood, vir ons riglyne gegee het oor hoe om sy karakter op aarde uit te leef?
Annes Nel fokus in 7 WOORDE WAT JOU LEWE KAN VERANDER op die kruiswoorde van Jesus. Hy wys lesers op die 7 uitsonderlike gewoontes wat gelowiges uit Jesus se kruiswoorde kan leer:
• Wees genadige mense
• Bring hoop aan ander
• Reik uit na mense om jou
• Toon medelye aan ander
• Verlang na God
• Wees vry en maak vry
• Leer om sinvol te lewe
7 WOORDE WAT JOU LEWE KAN VERANDER motiveer lesers om die 7 gewoontes aan te leer wat sal lei tot ware Christenskap. Hierdie boek is ideaal vir die Paastyd.
“Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie.” Hierdie woorde van Jesus net voor sy dood is gelaai met ewigheidswaarde en so ook die ander uitroepe wat sy laaste ure van lyding gekenmerk het. Annes Nel fokus in 7 WOORDE WAT JOU LEWE KAN VERANDER op die kruiswoorde van Jesus en motiveer lesers om daardeur 7 gewoontes aan te leer wat sal lei tot ware Christenskap vandag.
“Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie.” Dit is seker een van dié bekendste kruiswoorde. Besef mense werklik dat Jesus selfs aan die kruis, net voor sy dood, vir ons riglyne gegee het oor hoe om sy karakter op aarde uit te leef? Annes Nel fokus in 7 WOORDE WAT JOU LEWE KAN VERANDER op die kruiswoorde van Jesus. Hy wys lesers op die 7 uitsonderlike gewoontes wat gelowiges uit Jesus se kruiswoorde kan leer:
• Wees genadige mense
• Bring hoop aan ander
• Reik uit na mense om jou
• Toon medelye aan ander
• Verlang na God
• Wees vry en maak vry
• Leer om sinvol te lewe
7 WOORDE WAT JOU LEWE KAN VERANDER motiveer lesers om die 7 gewoontes aan te leer wat sal lei tot ware Christenskap. Hierdie boek is ideaal vir die Paastyd.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.