Bevryding (eBoek)

Bevryding (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Jy kan vrykom van bindinge en bose magte
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

8,49 €*

Artikel-Nr:
9781431610013
Veröffentl:
2013
Seiten:
288
Autor:
Hendrik Venter
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Wat beteken ware vryheid in Christus? Soveel Christene weet dat Christus hulle vryheid bewerk het, maar besef hulle werklik dat daar magte is wat hulle verhoed om voluit te lewe?
Hendrik Venter skryf in BEVRYDING oor die vryheid wat Christene wel het, maar hoe die bose soms hulle geestelike lewe pootjie.
Die skrywer ondersoek temas rondom bevryding, waaronder:
• Wat behels bevryding?
• Seëninge en vloeke
• Bevryding van onvergewensgesindheid en perfeksionisme
• Bevryding van skuldgevoelens en vrees
BEVRYDING bevat ware lewensverhale wat aantoon hoe maklik dit is om vasgevang te raak en die vryheid wat Christus vir ons het, mis te loop. Gelowiges moet dit insien en die vryheid in Christus wat hulle s’n is werklik lééf.
Hoe kan Christene ware vryheid in Christus vind? Hendrik Venter ondersoek met BEVRYDING temas rondom Christelike vryheid soos: bevryding van perfeksionisme en onvergewensgesindheid, seëninge en vloeke. Daar is bose magte wat Christene probeer wegrokkel van die vryheid wat God vir hulle het. Gelowiges moet dit insien en die vryheid in Christus wat hulle s’n is werklik lééf.
Wat beteken ware vryheid in Christus? Soveel Christene weet dat Christus hulle vryheid bewerk het, maar besef hulle werklik dat daar magte is wat hulle verhoed om voluit te lewe? Hendrik Venter skryf in BEVRYDING oor die vryheid wat Christene wel het, maar hoe die bose soms hulle geestelike lewe pootjie.
Die skrywer ondersoek temas rondom bevryding, waaronder:
• Wat behels bevryding?
• Seëninge en vloeke
• Bevryding van onvergewensgesindheid en perfeksionisme
• Bevryding van skuldgevoelens en vrees
BEVRYDING bevat ware lewensverhale wat aantoon hoe maklik dit is om vasgevang te raak en die vryheid wat Christus vir ons het, mis te loop. Gelowiges moet dit insien en die vryheid in Christus wat hulle s’n is werklik lééf.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.