Bewyse oor die Christelike geloof (eBoek)

Bewyse oor die Christelike geloof (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Beslissende antwoorde op vrae wat die Christelike geloof uitdaag
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

10,99 €*

Artikel-Nr:
9781431608836
Veröffentl:
2005
Seiten:
980
Autor:
Josh McDowell
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Is die Bybel histories betroubaar? Is daar bewyse vir Christus se aanspraak dat Hy God is? Sal die Christendom sterk bly staan voor die kritici van die 21ste eeu? Hierdie omvattende boek bied antwoorde op dié vrae en nog baie meer.
Vandag word daar al meer druk op Christene geplaas om te bewys dat hulle geloof relevant en geloofwaardig is. In BEWYSE OOR DIE CHRISTELIKE GELOOF verdedig Josh McDowell op uitmuntende wyse die geldigheid en betroubaarheid van die Bybel. Met vernuf en goeie argumentering weerlê hy enige kritiek op kernwaarhede en die basiese fondamente van die Christelike geloof soos die maagdelike geboorte, die kruisiging en opstanding. Met die nuutste navorsing en dokumentering van argeologiese bewyse snoer hy telkens die grootste kritikus se mond.
In ’n wêreld waar mense al hoe meer twyfel aan die geldigheid van die Christelike geloof, die geloofwaardigheid van die Bybel en die genade van God, sal die Christen by die lees van hierdie boek opnuut weet en ervaar dat God die almagtige Skepper is van hemel en aarde; dat Jesus sy Seun en ons Verlosser is; dat ons die reis na die ewigheid onder leiding van die Heilige Gees vol vertroue kan aanpak.
Die ideale boek vir ingeligte en soekende lesers wat die evangelie met meer vrymoedigheid wil verkondig sonder om vir kritiek terug te deins.
Is die Bybel histories betroubaar? Is daar bewyse vir Christus se aanspraak dat Hy God is? Sal die Christendom sterk bly staan voor die kritici van die 21ste eeu? BEWYSE OOR DIE CHRISTELIKE GELOOF bied antwoorde op dié vrae en nog baie meer. Met vernuf en goeie argumentering weerlê Josh McDowell enige kritiek op die kernwaarhede van die Christelike geloof en snoer hy telkens die grootste kritikus se mond. Dis ’n omvattende boek oor elke aspek van wat ons glo, en hoekom ons dit met vrymoedigheid kan bly glo.
Is die Bybel histories betroubaar? Is daar bewyse vir Christus se aanspraak dat Hy God is? Sal die Christendom sterk bly staan voor die kritici van die 21ste eeu? Hierdie omvattende boek bied antwoorde op dié vrae en nog baie meer. Vandag word daar al meer druk op Christene geplaas om te bewys dat hulle geloof relevant en geloofwaardig is. In BEWYSE OOR DIE CHRISTELIKE GELOOF verdedig Josh McDowell op uitmuntende wyse die geldigheid en betroubaarheid van die Bybel. Met vernuf en goeie argumentering weerlê hy enige kritiek op kernwaarhede en die basiese fondamente van die Christelike geloof soos die maagdelike geboorte, die kruisiging en opstanding. Met die nuutste navorsing en dokumentering van argeologiese bewyse snoer hy telkens die grootste kritikus se mond.
In ’n wêreld waar mense al hoe meer twyfel aan die geldigheid van die Christelike geloof, die geloofwaardigheid van die Bybel en die genade van God, sal die Christen by die lees van hierdie boek opnuut weet en ervaar dat God die almagtige Skepper is van hemel en aarde; dat Jesus sy Seun en ons Verlosser is; dat ons die reis na die ewigheid onder leiding van die Heilige Gees vol vertroue kan aanpak.
Die ideale boek vir ingeligte en soekende lesers wat die evangelie met meer vrymoedigheid wil verkondig sonder om vir kritiek terug te deins.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.