101 dae van lof (eBoek)

101 dae van lof (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Ek wil die Here loof. Met alles in my wil ek die Here se grootheid prys. Ps. 103:1
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

7,99 €*

Artikel-Nr:
9781431608683
Veröffentl:
2013
Seiten:
208
Autor:
Johan Smith
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Daar is min boeke in die Bybel so aangrypend soos die Psalms. Lesers kan nou op ’n wonderlike reis van 101 dae deur die Psalms vertrek met Johan Smith se nuwe dagboek oor hierdie spesiale Bybelboek.
101 DAE VAN LOF is spesifiek op volwassenes gemik en bestaan uit ’n Skrifgedeelte uit DIE BOODSKAP, ’n oordenking, inspirerende aanhaling en ’n gebed vir elke dag. ’n Wye verskeidenheid temas lei lesers in hul daaglikse wandel: Kies jou vriende reg, lof aan God, God is altyd daar om jou te help, hoop, vergifnis, dankbaarheid, vind jou vreugde in God en tel jou woorde. Die boek sluit af met ’n bladsy vir lesers om hul eie lofpsalm te skryf.
Elke persoon sal hierdie dagboek geniet en kan weet dat die Here hulle spesiaal liefhet.
Jy kan nou inspirasie vind uit die Psalms! Johan Smith het in 101 DAE VAN LOF spesiaal oordenkings geskryf vir volwassenes wat op spesifieke Psalms fokus. Daar is ’n Skrifgedeelte uit DIE BOODSKAP, ’n oordenking, inspirerende aanhaling en ’n gebed vir elke dag. Temas sluit in lof aan God, hoop, vergifnis en dankbaarheid, en die boek sluit af met ’n bladsy om jou eie lofpsalm te skryf.
Daar is min boeke in die Bybel so aangrypend soos die Psalms. Lesers kan nou op ’n wonderlike reis van 101 dae deur die Psalms vertrek met Johan Smith se nuwe dagboek oor hierdie spesiale Bybelboek. 101 DAE VAN LOF is spesifiek op volwassenes gemik en bestaan uit ’n Skrifgedeelte uit DIE BOODSKAP, ’n oordenking, inspirerende aanhaling en ’n gebed vir elke dag. ’n Wye verskeidenheid temas lei lesers in hul daaglikse wandel: Kies jou vriende reg, lof aan God, God is altyd daar om jou te help, hoop, vergifnis, dankbaarheid, vind jou vreugde in God en tel jou woorde. Die boek sluit af met ’n bladsy vir lesers om hul eie lofpsalm te skryf.
Elke persoon sal hierdie dagboek geniet en kan weet dat die Here hulle spesiaal liefhet.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.