n Reenboog vir jou dag (eBoek)

n Reenboog vir jou dag (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Verf jou dag vol vreugde
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

2,68 €*

Artikel-Nr:
9781431608652
Veröffentl:
2013
Seiten:
112
Autor:
John Higgins
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Die wyshede in ’N REËNBOOG VIR JOU DAG deur John Higgins sal lesers se aandag trek na al die wonderlike dinge om hulle.
Die oulike geskenkboekie met blou teks is propvol pragtige, inspirerende aanhalings en teksverse wat die siel sal verkwik en bedoel is om lesers op koers te hou na die beste lewe wat hulle kan hê. Dit bied hoop, bemoediging, aanmoediging en hulp op gebiede soos:
• karakter en volharding
• ware vreugde
• seëninge
• dankbaarheid
• sukses
• die toekoms
’N REËNBOOG VIR JOU DAG bevat eenvoudige waarhede wat lewensveranderend is as ’n mens toelaat dat die waarheid daarvan deel word van jou wese.
’N REËNBOOG VIR JOU DAG is ’n pragtige geskenkboekie met blou teks wat hoop, bemoediging, aanmoediging en hulp bied in die vorm van inspirerende aanhalings en teksverse om jou op koers te hou na die beste lewe wat jy kan hê. Die eenvoudige waarhede oor ware vreugde, sukses, karakter, en baie meer sal die siel verkwik – as jy dit net sal toelaat.
Die wyshede in ’N REËNBOOG VIR JOU DAG deur John Higgins sal lesers se aandag trek na al die wonderlike dinge om hulle. Die oulike geskenkboekie met blou teks is propvol pragtige, inspirerende aanhalings en teksverse wat die siel sal verkwik en bedoel is om lesers op koers te hou na die beste lewe wat hulle kan hê. Dit bied hoop, bemoediging, aanmoediging en hulp op gebiede soos:
• karakter en volharding
• ware vreugde
• seëninge
• dankbaarheid
• sukses
• die toekoms
’N REËNBOOG VIR JOU DAG bevat eenvoudige waarhede wat lewensveranderend is as ’n mens toelaat dat die waarheid daarvan deel word van jou wese.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.