Die meisie met die viool (eBoek)

Die meisie met die viool (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

9,55 €*

Artikel-Nr:
9781431608591
Veröffentl:
2013
Seiten:
324
Autor:
Beverly Lewis
Serie:
1, Hickory Hollow
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

In DIE MEISIE MET DIE VIOOL is Amelia “Amy” Devries, ’n 24-jarige violis, ontnugter deur die eise van die lewe en haar veeleisende loopbaan as violis.
’n Verkeerde afdraai in ’n reënstorm lei haar tot by Michael Hostetler en dié jong Amish-man se sjarmante gemeenskap in Hickory Hollow.
Ten spyte van hul uiteenlopende agtergronde, voel beide Amelia en Michael oorweldig deur ander se verwagtinge en sukkel om hul eie hoop en drome na te streef.
Wat eers lyk soos ’n toevallige ontmoeting verander dalk hul lewens vir altyd.
DIE MEISIE MET DIE VIOOL is die eerste boek in Beverly Lewis se HICKORY HOLLOW-reeks.
In DIE MEISIE MET DIE VIOOL lei ’n verkeerde afdraai in ’n reënstorm Amelia Devries tot by Michael Hostetler en dié jong Amish-man se sjarmante gemeenskap in Hickory Hollow. Ten spyte van hul uiteenlopende agtergronde, voel beide Amelia en Michael oorweldig deur ander se verwagtinge en sukkel om hul eie hoop en drome na te streef. Wat eers lyk soos ’n toevallige ontmoeting verander dalk hul lewens vir altyd.
In DIE MEISIE MET DIE VIOOL is Amelia “Amy” Devries, ’n 24-jarige violis, ontnugter deur die eise van die lewe en haar veeleisende loopbaan as violis. ’n Verkeerde afdraai in ’n reënstorm lei haar tot by Michael Hostetler en dié jong Amish-man se sjarmante gemeenskap in Hickory Hollow.
Ten spyte van hul uiteenlopende agtergronde, voel beide Amelia en Michael oorweldig deur ander se verwagtinge en sukkel om hul eie hoop en drome na te streef.
Wat eers lyk soos ’n toevallige ontmoeting verander dalk hul lewens vir altyd.
DIE MEISIE MET DIE VIOOL is die eerste boek in Beverly Lewis se HICKORY HOLLOW-reeks.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.