Gegryp deur Christus (eBoek)

Gegryp deur Christus (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Ervaar die spiritualiteit van Paulus
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

9,99 €*

Artikel-Nr:
9781431608546
Veröffentl:
2013
Seiten:
268
Autor:
Willem Nicol
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

In GEGRYP DEUR CHRISTUS neem Willem Nicol lesers op ’n reis om diep te verstaan wat Paulus met Christus ervaar het en om die werklikheid daarvan self te ervaar.
Die 26 hoofstukke neem lesers stap vir stap dieper in die geheim van Paulus se lewe in – hoe hy ontdek het dat hy nie in beheer is van sy lewe nie, maar dat Christus al sy woorde en dade rig.
Elke hoofstuk bevat spesiale afdelings: eers jou eie ervaring met ’n Skrifgedeelte; later nader aan jou eie ervaring; terugkyk op hoe jy dit in jou eie lewe ervaar het, en riglyne vir groepbesprekings.
Enkele temas wat bespreek word, sluit in:
• wie is God?
• die boodskap wat alles omkeer
• die tronk waaruit ons almal moet ontsnap
• geloof vir die lewe
• gedra deur gebed
• die rykdom van God se vrede en blydskap
• wyse keuses en besluite
• die wonder van verbondenheid met mekaar
• een met die skepping
Die 26 hoofstukke van GEGRYP DEUR CHRISTUS sal jou lei om jou eie ervaring rondom Paulus se lewe te bou. Temas wat bespreek word, sluit in: die boodskap wat alles omkeer; wyse keuses en besluite; en die wonder van verbondenheid met mekaar. Elke hoofstuk word afgesluit met riglyne vir groepbespreking.
In GEGRYP DEUR CHRISTUS neem Willem Nicol lesers op ’n reis om diep te verstaan wat Paulus met Christus ervaar het en om die werklikheid daarvan self te ervaar. Die 26 hoofstukke neem lesers stap vir stap dieper in die geheim van Paulus se lewe in – hoe hy ontdek het dat hy nie in beheer is van sy lewe nie, maar dat Christus al sy woorde en dade rig.
Elke hoofstuk bevat spesiale afdelings: eers jou eie ervaring met ’n Skrifgedeelte; later nader aan jou eie ervaring; terugkyk op hoe jy dit in jou eie lewe ervaar het, en riglyne vir groepbesprekings.
Enkele temas wat bespreek word, sluit in:
• wie is God?
• die boodskap wat alles omkeer
• die tronk waaruit ons almal moet ontsnap
• geloof vir die lewe
• gedra deur gebed
• die rykdom van God se vrede en blydskap
• wyse keuses en besluite
• die wonder van verbondenheid met mekaar
• een met die skepping

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.