Lei my, o Heilige Gees (eBoek)

Lei my, o Heilige Gees (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Die hunkering om God se stem te hoor
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

8,49 €*

Artikel-Nr:
9781431607860
Veröffentl:
2013
Seiten:
296
Autor:
Stormie Omartian
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Stormie Omartian kyk in LEI MY, O HEILIGE GEES na een van die kragtigste geskenke wat God gee aan dié wat in Hom glo: die Heilige Gees.
Stormie nooi lesers op ’n reis in die krag en teenwoordigheid van die Heilige Gees in elke aspek van hul lewe. Sy help lesers om te sien dat die Heilige Gees wil hê elkeen moet sy leiding ervaar wanneer Hy in hul hart, siel en gees met hulle praat.
Die leiding van die Heilige Gees aan gelowiges dek verskeie aspekte, byvoorbeeld:
• om hervorm te word in hul emosies en karakter
• om God se leiding, seëninge en beskerming raak te sien
• ontvang die erfenis wat joune is as kind van God
• leef God se wil vir jou lewe uit
• leef die lewe wat jy net in God kan kry
LEI MY, O HEILIGE GEES wys hoe die Heilige Gees gelowiges wil lei in die verhouding met God waarna hulle smag.
Stormie Omartian kyk in LEI MY, O HEILIGE GEES na een van die kragtigste geskenke wat God gee aan dié wat in Hom glo: die Heilige Gees. Sy nooi lesers op ’n reis in die krag en teenwoordigheid van die Heilige Gees in elke aspek van hul lewe.
Stormie Omartian kyk in LEI MY, O HEILIGE GEES na een van die kragtigste geskenke wat God gee aan dié wat in Hom glo: die Heilige Gees. Stormie nooi lesers op ’n reis in die krag en teenwoordigheid van die Heilige Gees in elke aspek van hul lewe. Sy help lesers om te sien dat die Heilige Gees wil hê elkeen moet sy leiding ervaar wanneer Hy in hul hart, siel en gees met hulle praat.
Die leiding van die Heilige Gees aan gelowiges dek verskeie aspekte, byvoorbeeld:
• om hervorm te word in hul emosies en karakter
• om God se leiding, seëninge en beskerming raak te sien
• ontvang die erfenis wat joune is as kind van God
• leef God se wil vir jou lewe uit
• leef die lewe wat jy net in God kan kry
LEI MY, O HEILIGE GEES wys hoe die Heilige Gees gelowiges wil lei in die verhouding met God waarna hulle smag.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.