Die krag van die Heilige Gees (eBoek)

Die krag van die Heilige Gees (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Skielik was daar 'n geluid uit die hemel soos van 'n geweldige stormwind, en dit het die hele vertrek gevul waar hulle gesit het. Hand. 2:2
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

5,99 €*

Artikel-Nr:
9781431607846
Veröffentl:
2013
Seiten:
160
Autor:
Angus Buchan
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

DIE KRAG VAN DIE HEILIGE GEES deur Angus Buchan is geïnspireer deur die wonderbaarlike gebeure van 2012 se Fees van die Tabernakels in die En-Gedi-woestyn naby Jerusalem.
Buchan getuig vurig hoe hy saam met 4 500 gelowiges die werklikheid van die Heilige Gees beleef het en hoe hy vir ewig daardeur verander is. Hy beskryf hoe hierdie beweging van die Heilige Gees soortgelyk is aan wat die vroeë kerk ervaar het soos dit beskryf is in Handelinge 2 en hoe dit verskeie herlewings deur die loop van die geskiedenis tot gevolg gehad het.
DIE KRAG VAN DIE HEILIGE GEES is ’n inspirerende boek wat lesers sal herinner dat die Heilige Gees ’n werklikheid is en op onvoorspelbare en verrassende maniere werk. Ons moet Hom net vertrou.
DIE KRAG VAN DIE HEILIGE GEES deur Angus Buchan is geïnspireer deur die wonderbaarlike gebeure van 2012 se Fees van die Tabernakels in die En-Gedi-woestyn naby Jerusalem. Angus Buchan beskryf hierdie werklike teenwoordigheid van die Heilige Gees en vertel van verskeie ander herlewings deur die loop van die geskiedenis.
DIE KRAG VAN DIE HEILIGE GEES deur Angus Buchan is geïnspireer deur die wonderbaarlike gebeure van 2012 se Fees van die Tabernakels in die En-Gedi-woestyn naby Jerusalem. Buchan getuig vurig hoe hy saam met 4 500 gelowiges die werklikheid van die Heilige Gees beleef het en hoe hy vir ewig daardeur verander is. Hy beskryf hoe hierdie beweging van die Heilige Gees soortgelyk is aan wat die vroeë kerk ervaar het soos dit beskryf is in Handelinge 2 en hoe dit verskeie herlewings deur die loop van die geskiedenis tot gevolg gehad het.
DIE KRAG VAN DIE HEILIGE GEES is ’n inspirerende boek wat lesers sal herinner dat die Heilige Gees ’n werklikheid is en op onvoorspelbare en verrassende maniere werk. Ons moet Hom net vertrou.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.