Eenduisend geskenke (eBoek)

Eenduisend geskenke (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
... en meer om voor dankbaar te wees
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

6,99 €*

Artikel-Nr:
9781431607488
Veröffentl:
2013
Seiten:
252
Autor:
Ann Voskamp
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

NEW YORK TIMES-topverkoper-outeur Ann Voskamp nooi lesers in haar genade-oorlaaide lewe van boerdery, ouerskap en skryfwerk in. Lesers sal ’n lewensuitkyk ontdek wat hulle oë sal oopmaak vir alledaagse oorvloedige genade, en ’n manier om in God se teenwoordigheid te wees wat diep en blywende vreugde bring.
“Hoe,” wonder Ann “vind ons vreugde te midde van sperdatums, skuld, drama en daaglikse verpligtings? Hoe lyk ’n Christusgelykvormige lewe wanneer jou dae lank, moeilik en selfs donker is? Is God ooit daar?”
In EENDUISEND GESKENKE neem Ann lesers op ’n transformerende reis om hulle daaglikse seëninge te waardeer deur boek te hou van God se geskenke. Ann se mooi stories van die elkedagse lewe laat lesers op ’n manier kyk wat hulle oë oopmaak vir alledaagse genade, en om so in God se teenwoordigheid te wees en ’n vervullende leefwyse te ontdek.
Ann Voskamp nooi lesers in haar genade-oorlaaide lewe van boerdery, ouerskap en skryfwerk in. In EENDUISEND GESKENKE moedig Ann jou aan om jou daaglikse seëninge te waardeer en ’n transformerende reis te onderneem saam met God deur boek te hou van sy geskenke.
NEW YORK TIMES-topverkoper-outeur Ann Voskamp nooi lesers in haar genade-oorlaaide lewe van boerdery, ouerskap en skryfwerk in. Lesers sal ’n lewensuitkyk ontdek wat hulle oë sal oopmaak vir alledaagse oorvloedige genade, en ’n manier om in God se teenwoordigheid te wees wat diep en blywende vreugde bring. “Hoe,” wonder Ann “vind ons vreugde te midde van sperdatums, skuld, drama en daaglikse verpligtings? Hoe lyk ’n Christusgelykvormige lewe wanneer jou dae lank, moeilik en selfs donker is? Is God ooit daar?”
In EENDUISEND GESKENKE neem Ann lesers op ’n transformerende reis om hulle daaglikse seëninge te waardeer deur boek te hou van God se geskenke. Ann se mooi stories van die elkedagse lewe laat lesers op ’n manier kyk wat hulle oë oopmaak vir alledaagse genade, en om so in God se teenwoordigheid te wees en ’n vervullende leefwyse te ontdek.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.