Rykdom in eenvoud

Rykdom in eenvoud
-0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 12,73 €

Jetzt 8,98 €*

Artikel-Nr:
9780796315793
Veröffentl:
2012
Seiten:
160
Autor:
Willem Nicol
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Rykdom in eenvoud handel oor hierdie pad na so ’n alternatiewe leefstyl. Dit wys die leser hoe eenvoud haar lewe op verrassende wyse kan verryk.
Byna almal glo dat ‘rykdom’ te make het met hoeveel besittings, status en mag ’n mens het. En dat jou lewe gejaagd en verwikkeld moet wees om te tel. Maar hoe leeg en arm laat dit jou uiteindelik innerlik? Daarom vra Willem Nicol of daar nie groter rykdom in die teenoorgestelde rigting lê nie: in ’n alternatiewe leefstyl en waardestelsel van eenvoud. Die rotteresies het ’n gepaste simbool vir ons tyd geword: ’n mal gejaag … waarheen? Gelowiges, veral, kan besluit om hul lewe te vereenvoudig, sodat hulle meer tyd en krag het om te fokus op die wesenlike waardes. Dan sal daar iemand wees om vir die gejaagdes hoop te gee dat vryheid en ‘n rustiger lewe wel moontlik is. Rykdom in eenvoud handel oor hierdie pad na so ’n alternatiewe leefstyl. Dit wys die leser hoe eenvoud haar lewe op verrassende wyse kan verryk.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.