God se pad van vryheid

God se pad van vryheid
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

10,99 €*

Artikel-Nr:
9780796313096
Veröffentl:
2013
Seiten:
384
Autor:
Engela Linde
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

God se pad van vryheid is die gewilde en ervare Engela Linde se eietydse oordenkings in 366 dagstukkies waarmee sy lesers nooi om die Bybel opnuut te ontdek en hulle volledig daarin te verdiep.
God se pad van vryheid is die gewilde en ervare Engela Linde se eietydse oordenkings in 366 dagstukkies waarmee sy lesers nooi om die Bybel opnuut te ontdek en hulle volledig daarin te verdiep. Sy doen dit met haar gemaklike humoristiese styl en skryf die tekste vir die leser óóp deur haar dagstukkies met woorde van bekendes soos dr. Louw Alberts, JM Coetzee, Ingrid Jonker, Albert Schweitzer en Rudolf Bohren te vervleg.Engela se besondere kennis van die Bybel, sy karakters, nuanses, gebruike en idiome laat lesers met nuwe oë na die ou bekende verse kyk. Sy bind haar besinnings en wyse woorde op merkwaardige wyse saam. Die fynproewer sal ure se genot uit God se pad van vryheid put. Uiteraard is ons vry; nie om weg te beur nie, maar om nader te kom; nie om te verstrooi nie, maar om te versamel.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.