Die rolbalspeler

Die rolbalspeler
-0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 13,85 €

Jetzt 12,98 €*

Artikel-Nr:
9780795704017
Veröffentl:
2011
Seiten:
256
Autor:
Zain Eckleton
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Hans Meintjies woon saam met sy ma en broer in Bishop Lavis. Bedags vleg hy rottangmandjies by die Civilian Blind Society in Soutrivier, en saans droom hy van teruggaan skool toe, van iets máák van sy lewe. Die rolbalspeler vertel die ontroerende verhaal van ’n jong man wat vir die eerste keer in sy lewe sy voete vind. Twee persent sig is dalk ’n hindernis, maar niks skeel met sy verstand, of met sy hárt nie.
Hans Meintjies woon saam met sy ma en broer in Bishop Lavis. Bedags vleg hy rottangmandjies by die Civilian Blind Society in Soutrivier, en saans droom hy van teruggaan skool toe, van iets máák van sy lewe. Een oggend op pad werk toe help ’n blondekop-vrou hom oor Voortrekkerweg, nog voor hy ’n woord kan uitkry. Dit neem nie lank voor hy en die blondekop vriende raak nie. Erika moedig hom aan om lid te word van die plaaslike rolbalklub vir blindes. En in ’n oogwink verander Hans se hele lewe . . . Die rolbalspeler vertel die ontroerende verhaal van ’n jong man wat vir die eerste keer in sy lewe sy voete vind. Twee persent sig is dalk ’n hindernis, maar niks skeel met sy verstand, of met sy hárt nie.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.