n Pawpaw vir my darling

n Pawpaw vir my darling
-0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 13,51 €

Jetzt 12,98 €*

Artikel-Nr:
9780795703577
Veröffentl:
2006
Seiten:
128
Autor:
Jeanne Goosen
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Arme Damnville se honde leef van no-name brand. Veral noudat die rand geval het, en die Beeslaers van voor af sukkel om werk te kry. Maar die buurt kry gou lewe wanneer Mignon, die poedel van Wôterkloof, deur die noodlot in Frik du Preezstraat uitgespoeg word. Dis ‘n skreeusnaakse boek wat nuwe betekenis gee aan die uitdrukking “om ‘n hondelewe te lei …”
Die rand val en Damnville se honde is op No Name Brand. Solly Kramer’s lewer nie meer af nie en die gholfbolposbus is vol rekenings. Mabeline Beeslaer is geretrench en soek vergetelheid in 'n Loslyf op die stoep. Mignon, die Wôterkloofpoedel, word deur die noodlot in Frik du Preezstraat uitgespoeg en word deel van die bestaanstryd van betaaldag tot betaaldag. Maar dan kom Tango du Toit met sy wit suit en laat die mense weer van voor af droom en hoop. 'n Pawpaw vir my darling is rou, polities inkorrek en skreeusnaaks. Dis bowenal 'n warm, menslike roman vol patos.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.